Boerevolkstaat
Ons is of Boere of Afrikaners. Ons kan nie altwee wees nie! - Boere-Republikeine PDF Afdruk E-pos
Dinsdag, 01 November 2011 23:45

Stop VVKEnige een wat verkondig dat Boere-Afrikaners 'n volk is, soos wat die VVK met sy nuutste foefie probeer, het 'n goeie verbeelding! Die "Boere-Afrikaner" is niks anders as 'n Siamese gedrog nie; twee koppe met een lyf- as iets seerkry, gaan alles dood! Waarom probeer u van ons 'n gedrog maak? Ons is of Boere of Afrikaners. Ons kan nie altwee wees nie! (Piet Rudolph. 1 November 2011)

 
Hartbeespoort - Suidlanders PDF Afdruk E-pos
Dinsdag, 01 November 2011 01:09

(from Suidlanders website)
Posted on October 31, 2011 by Coenie

Suidlander personeel het om middernag aan bestuur gerapporteer dat ongeveer 200 oproeriges in Hartbeespoort bymekaargekom het. Daar is tans (00H40) ongeveer 500, en busse vanaf Johannesburg is ook op pad na Hartbeespoort. Ons het reeds n paar personeellede wat die situasie dophou. As u in die omgewing is, bly kalm, bly in u huis, en moenie aandag trek nie. Moet ook nie paniek sms’e uitstuur nie. Hou ons op hoogte deur die noodnommer (07288061550) te skakel.

 
Gedoem tot knegte - Boere-Republikeine PDF Afdruk E-pos
Maandag, 31 Oktober 2011 11:21

ZAR OVSOns moet ons volk bymekaar kry, ons Boeregrond opeis en dan sal ons kinders se kinders, se kinders 'n toekoms in hierdie land hê. Nou is hulle gedoem tot knegte. Word wakker! (PJR 1/11/2011)

 
Die stem van Afrikanerskap - Boere-Republikeine PDF Afdruk E-pos
Sondag, 30 Oktober 2011 15:45

Ja vir Boere-Volkstaat Boere RepubliekeDIE SMET VAN AFRIKANERSKAP: "Op 10 Januarie (1900) kom Lord Roberts in Kaapstad aan met nog 'n hele boel ander generaals wat oral rondgestuur word om te organiseer. Hy besluit ook om gebruik te maak van die Kolonialers wat teen ons wou veg. Buller (sir Redverse) wou niks weet van Koloniale vrywilligers nie, omdat hulle nie 'n akademiese militêre opleiding gehad het nie. Lord Roberts het egter hulle waarde ingesien en begin Maart 1900 het hy 20 000 van hulle in die veld gehad." UIt die boek van genl. JC Kemp- Vir Vryheid en vir reg-Tweede Druk, 1942.

 
So kom ons U loof en prys - Boere-Republikeine PDF Afdruk E-pos
Vrydag, 28 Oktober 2011 17:26

YAHWEH- Almagtige, Oppermagtige Hemelse Vader, U wat die benoudheid van ons harte ken en die haglike omstandighede waarin ons volk ons bevind, voor u buig ons laag en saam met die psalmdigter bring ons U lof en eer. " Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. Ek sal tot U sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou." So kom ons U loof en prys- Amein.

 
<< Begin < Vorige 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 Volgende > Einde >>

JPAGE_CURRENT_OF_TOTAL

Specials

Banier
Banier

Vriende

Banier

Wie is aanlyn

Ons het 22 gaste aanlyn