|
Wat beteken vryheid? Piet Rudolph |
|
|
|
Donderdag, 08 September 2011 21:01 |
Ons gaan niks reg kry as ons nie leer om saam te staan rondom om die beginsels van Vryheid en Trou nie. Wie vry wil wees moet eers uitvind wat beteken vryheid. Wie trou wil wees, bewys dit met sy lewe. Hulle wat oorwinning soek,sal oorwinning kry binne die waarheid van wie ons is en wat ons is. Lank leef die Boerevolk. Piet Rudolph (8/9/2011)
|
6 Sep 1966-2011 Verwoerd - Piet Rudolph |
|
|
|
Dinsdag, 06 September 2011 08:14 |
6 September 1966 ONS BRING HULDE - aan Hendrik Frensch Verwoerd, Stigter van die Suid-Afrikaanse Republiek (1961-94) wat ons losgemaak het van die Britse bande van knegskap; gepoog het om die verhoudingspolitiek tussen wit en swart op 'n regverdige wyse te ontbondel en die naaste daaraan gekom het om die Witman, hier te lande, saam te snoer tot magtige volk. Daarvoor moes u sterf. Ons eer u nagedagtenis.
|
Boere-Republikeine - Piet Rudolph |
|
|
|
Donderdag, 01 September 2011 09:30 |
Die waarheid sal jou vrymaak. Daarom is ons stryd ‘n Vryheidstryd en nie een van persoonlike voorkeur of afkeer nie. Ons taak is om die Boere-Republikeine bymekaar te maak. Ons sal wen want ons wil wen!. Piet Rudolph
|
Wie is volk en wie nie - Piet Rudolph |
|
|
|
Maandag, 29 Augustus 2011 20:30 |
Die aanspraak op grondgebied in Suid-Afrika van die Boerevolk en Afrikaners, is uiteenlopend van aard en word aangevuur deur die begrip van wie is volk en wie nie, en of 'n volk kan bestaan sonder grondgebied van sy eie. In elk geval is die daargestelde ideale almal ewe moeilik om te bereik. Daar is nie kitsoplossings nie. Die herstel van die Boere Republieke is die maklikste van die moeilikes. Piet Rudolph
|
|
|
|
<< Begin < Vorige 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 Volgende > Einde >>
|
JPAGE_CURRENT_OF_TOTAL |