Boerevolkstaat
Boere-Afrikaner? Piet Rudolph PDF Afdruk E-pos
Dinsdag, 16 Augustus 2011 15:43

Van die Facebook-muur van Piet Rudolph

VierkleurOm agter die begrip Boere-Afrikaner te skuil is om voor te gee om iets van ons geskiedenis te weet. Misleiding van ander is verraad. Misleiding van jouself is so goed soos selfmoord.

[...] Dankie broer die wat probeer om ons te vernietig moet uiteindelik hulle wapens wys. Hulle sal uitvind dat ons Boerevolk steeds bestaan en steeds aan ons Maker vaskleef.

[...] - Natuurlik is daar swart- en Indiërboere. Jy praat van boere. Dit is landbouers. Boere met ‘n Hoofletter B is ‘n volk en alhoewel die Boerevolk wit is, beteken dit nie elke witman ‘n Boer is nie. FW de Klerk is Wit, maar is hy ‘n Boer? Carl Niehaus - die ANC- is wit, maar is hy ‘n Boer? Helena Zille is wit, maar is sy ‘n Boer? So kan ons aangaan ad infinitum. Wat rassisme betref, redeneer jy dat as jou vel wit is, is jy ‘n rassis of as jou vel swart is, is jy ‘n rassis? Jy maak ras ‘n vloekwoord en ‘n misdaad om dit aandie term rassisme te koppel.

[...] - Groot verskil. Om wit te wees beteken nie om van dieselfde volk te wees nie. Wat is die verskil tussen ‘n Hoillander en ‘n Duitser?

[...] - Ek het geweet jy ken nie die geskiedenis nie. Die gesprek stuur daarop af om jou te oortuig om huistoe te kom na jou volk toe. Die geskiedenis van die Boerevolk is in bloed geskryf en dit sal so voortgaan. En of jy nou ‘n Boer is of nie, jy is ‘n teiken. Ons is nou ‘n etniese minderheid, slawe sonder ‘n land van ons eie. Soos in die Groot Trek, toe ons kinders se koppe teen die wawiele papgeslaan is, word ons kinders vandag nog vermoor. Dit sal so aanhou totdat die laaste witmens in die see verdwyn het. Die gegorrel oor vrede en naasbestaan, is praatjies vir die vaak. Ons Boere wil vry wees. Ons kan geen slawe wees nie. Ek weier knegskap en jy?

[...] -  nou hoe raak jy so gou deurmekaar? Natuurlik. Die heimat van die Boerevolk is Transvaal en die Vrystaat- die grondgebied wat die Engelse geannekseer het en waarvoor hulle 24 000 kindertjies en 3000 vrouens in konsentrasiekampe uitgemoor het. Stap nr 1 is dat jy onderskei tussen volk en landbouers. Boerevolk spel jy met ‘n hoofletter. Daar kan nie ‘n volk bestaan sonder sy grondgebied nie. Nou, jou volgende vraag - Wat van die Kaap kolonie?

 
Die Afrikaner Kanker - Werner Kruger PDF Afdruk E-pos
Maandag, 08 Augustus 2011 20:22

Afrikaner kanker

Ek is moeg vir die afrikaner KANKER wat in die Boervolk loop. Dit is ‘n donker teer wat homself om die Boervolk se harte smeer. Hulle stomp maak vir die waarheid en die reg wat ons as Boervolk het.  Die laaste tyd groei my FB baie vinnig, en van die mense wat aansluit, staan openlik as afrikaners. Ek aanvaar hulle almal, wat ek wil he dat hulle die weersin moet sien wat ek in hulle het, en hoe ek die dinge haat wat hulle doen. Die tyd kom spoedig nader dat die Boervolk die afrikaner kanker tussen ons uit te sny. Dit gaan bloei, en die wonde gaan rou wees, maar Vader sal dit genees, en die Vierkleur, en GEEN ander vlag sal oor die Vrye Boervolk wapper.

Julle kan ons nou maar trap en verniel, maar die dag as ons julle bose juk van ons skouers afskud, sal julle die Magtige Dreuning hoor wat oor ons erfgrond sal dreun, en julle sal verskrikking ervaar soos wat julle hele bloedlyn nog nooit voorheen ervaar het nie. En niks en niemand sal ons keer nie.

Wee die afrikaner en sy bose handelinge. Julle dade gaan nie ongesiens verby nie. God se Toorn sal julle nie verby gaan nie.

Boereliefde en groete vir my Boervolk

Werner Kruger

 
<< Begin < Vorige 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 Volgende > Einde >>

JPAGE_CURRENT_OF_TOTAL

Specials

Banier
Banier

Vriende

Banier

Wie is aanlyn

Ons het 25 gaste aanlyn