Dan Roodt: Hoe vervalle het sommige Afrikaners geword? PDF Afdruk E-pos
Vrydag, 25 Maart 2011 18:26

Avigdor Eskin and Dan Rood in the Israeli State

From “Stormfront.org”

[...]

Dan Roodt: Hoe vervalle het sommige Afrikaners geword?
Date: Thu, 23 Jun 2005 15:35:29 +0200
(deur Fred Rundle geskryf)
Dit is duidelik dat daar groot verval onder ‘n gedeelte van die Afrikaners plaasgevind het.

Die laaste groot leier wat daar was, Dr H F Verwoerd, was wreed vermoor. Sederdien, het daar net verval ingetree tot waar die Afrikaners hulself vandag bevind as onderdane van ‘n swart regering.

Die verval het begin met John Vorster, daarna PW Botha en uiteindelik met Pienk Frikkie de Klerk, tot waar ons nou is. Maar meer daaroor verder aan! Dit is duidelik dat hulle nou al so ver verval het, dat dit amper onkeerbaar geraak het.

Ons sien deesdae hoe hulle geen Blanke trots meer het nie. Hulle groot sake ondernemings het die voortou geneem om hulle geld in die bodemlose put van swart bemagtiging te stort. Dit is iets wat hulle nooit gedoen het met hulle eie mense nie.

Hulle geliefde koerante het omgeswaai en hulle is nou getroue aanhangers en dieners van hulle voormalige swart vyande Die kerke wat hulle bywoon, hang en preek nou die bevrydings teologie van die Tutu’s en die Beyers Naude’s. Hulle het vrywilliglik gekapituleer om nou die vyand met oorgawe te dien.

Die geskiedenis van ons land is deurspek met die verraad van ‘n groot gedeelte van die Afrikaners. Menige van hulle het selfs die wapen teen hulle eie mense opgeneem en hulle aan die kant van die swartes geskaar teen hulle eie Blanke vlees en bloed. As jy vandag na die groot winkelsentrums gaan, dan hoor jy die menige Afrikaner stemme wat hand om die lyf loop met swart vrouens. Jy sien hoeveel van Afrikaners loop met klein klonkies wat hulle aangeneem het. ‘n Witvel was waaragtig op hulle gemors!

Ons sien hoe die gewone Afrikaner gemaksugtig met bier in die hand, die land amper tot stilstand bring wanneer hulle voor die kassie gemesmeriseerd sit om te juig vir bont rugby spanne. Die swart spelers het nou ewe skielik kleurloos vir hulle geword en hulle is nou hulle helde!

Vir my is dit duidelik dat daar ‘n ernstige genetiese fout onder ‘n groot gedeelte van die Afrikaners is!

Hierdie verval is aangeblaas deur mense wat die land gevlug het om hulle diensplig te ontduik.

Dan Roodt het die land verlaat om by die “liberation” struggle teen die blankes aan te sluit.
Nou is daar mense, hoe min hulle ookal is, wat hom sien as die redder van die Afrikaners? Dit wys net hulle is of onkundig, of hulle glo in veelrassigheid net soos Piet Koornhof en Allan Boesak, wat ook Afrikaners is. Ek dank die Vader dat ek ‘n Boer is en nie ‘n Afrikaner nie!

Wat begaan hulle om ‘n skrywer van vulgere pornografiese geskrifte soos Roodt as ‘n leier en die redder van die Afrikaners te beskou? Is dit al wat hulle het?

Ek plaas een van sy vulgere en kru beledigende geskrifte onder! Wat maak hulle ‘n man soos Roodt ondersteun wat ombeskaamd ons vaderland se naam -- net soos Azapo -- na “Azania” wil verander; en selfs vyf jaar na die ANC aan bewind gekom het, geskryf het dat hy sekere Moslems en Hindus as Afrikaners beskou?

Hy het nog nooit verskoning aangebied vir sulke beledigings of vir sy vulgere krutaal nie! Deur vir Roodt te steun, wys net hoe naief sommige Afrikaners is en hoe ver sommiges al verval het.

Wat duidelik bedoel is om sy werklike minagting vir die Afrikaners te toon, het hy as sy regterhand ‘n werklose gewoonte leuenaar wat onverkose as sy “Minister van Arbeid” aangestel is. Die “Minister” glo dat die Afrikaners almal werkloos moet wees, anders maak hulle ‘n bydrae tot die welvaart van die ANC regering.

Daar is tans meer as 400,000 behoeftige Blankes as gevolg van ‘n swart regering, iets wat Dan Roodt en wit mense soos hy wat met die swart "liberation struggle" teen ons Blankes gehelp het, teweeg gebring het!

Die enkeles wat vir Roodt steun verdien hom, en hulle moenie later probeer verskoning maak en sê dat hulle nie geweet het nie!

 

Volksvreemd
deur Dan Roodt

pasop ons druk ‘n wortel in die poephol van
die volksmoeder
ons bewapen ons met poeslappe om julle
mee te blinddoek
ons giet volksvreemde skotse whisky uit
op die klitoris van die volksmoeder
ons kriewelrige tonge baljaar soos wurms
tussen die whiskydronk klapperende lippe
van die volksmoeder se vagina

aan tafel gebruik ons poeslappe vir servette
aan tafel raak ons ore verveeld
(net imbesiele voer rusie oor die revolusie)

ons loop oor die kaart van suid-afrika
oor riviere kranse klowe kakhuise
en vee die bloed op
met ons poeslappe terwyl ons sing
die groot trek is verby tra-la-la
die groot draadtrek is hier tra-la-la

ons is jags ons is oedipoes
ons wil jou hê volksmamma!
kwyl slurp by ons monde

ons oë en tonge ruk
jou kappie af jou vlegsels los
ons piele styf soos voorlaaiers
jou voortrekker-rok waai weg
jou borste ontwaak uit hul bra
ons gaan jou spyker/naai/
skrop/paar/fok/gemeenskap/
omgang/seks/pattapatta/
liefdemaak/stoot/ry/ons/
het/al/die/woorde/sien

(uit die bundel Kommas uit ‘n Boomzol, 1980, Uitgewery Pannevis)

 

In hierdie geskrif (dit kan nie as gedig beskou word nie!) verneder, bevuil en verkrag Dan Roodt sy eie volk tot by sy DNA!

Kyk ook hoe jeug hy oor die Swart revolusie en die bloed van die Boere wat giet; en die “groot draadtrek” teen die Boere -- altwee dinge wat nou verwerklik het, en ons Vaderland tot ‘n waakende nagmerrie vir die Boerevolk gemaak het!

Die “ons” wat hieroor geskryf word, is seker hy en sy Swart vennote wat die Volk gaan verneder, verkrag en vermoor. Is dit dan nie ‘n beloof dat hulle ook letterlilk die vroue van die Volk gaan verkrag nie?

Is dit moontlik dat iemand wat so iets teen sy eie volk kon geskryf het, ooit van kleure kan verander, en sy Volk eerlik tot vryheid en selfbeskikking -- teen sy ANC kamerade -- sal kan lei? Ek glo nie.
Passop! nou is die fase van die Kommunistiese Revolusie waar hulle hulle vyande indring en op alle moontlike manniere verswak en ombring. Plaas jou vertroue in leiers wat nog altyd trou was!

Deirdre Fields