AWB: gebeure in jou gebied PDF Afdruk E-pos
Maandag, 28 Maart 2011 11:57

Van AWB se webwerf

Gebeure in jou gebied

Kranslegging: Saterdag 2 April 2011. Vertrek in konfooi stiptelik om 10H00 vanaf Trimpark in Ventersdorp na plaas Witrantjiesfontein waar die verrigtinge gaan plaasvind - ongeveer 15 km buite dorp. - Ventersdorp, Wes Transvaal.

Hofsaak: 3 tot 31 Mei 2011, Ventersdorp Landdros Hof - Ventersdorp, Wes Transvaal