Malema-sage - Piet Rudolph |
|
|
|
Woensdag, 20 April 2011 19:16 |
“Ek hou van ‘n man wat sy man kan staan.” (JAN F CELLIERS)
Een foto spreek ‘n duisend woorde.
Dit terwyl die regsgeleerdes van TLU met koeëlvaste baadjies rondry!
Man alleen, rotsvas en ongewapen teen die menigte.
Lees maar die simboliek daarin en kry die boodskap!!!

Opgestel en uitgegee deur Piet Rudolph namens die Aksiekomitee, Orde Boerevolk. E-pos: piet.rudolph@gmail.com
Besoek gerus Orde Boerevolk se Webblad by: https://sites.google.com/site/ordeboerevolk/
|