Kommandokorps: Kamp / Grootraad PDF Afdruk E-pos
Donderdag, 12 Mei 2011 09:02

Kommandokorps kamp

Daar is nog ‘n kamp in Junie Doen nou Aansoek!
24Junie tot 3Julie 2011 in Thabazimbi.

Kol Jooste 082 361 0789
Ltn Chris Grobler 082 857 6624


Aansoekvorm kry hom Hier


Volgende Naweekkamp is:
3 to 5 Junie 2011 naby Cullinan

Kol Jooste 082 361 0789
Ltn Chris Grobler 082 857 6624



Volgende Grootraad 3 Des. 2011
ALGEMEEN:
Die uiteindelike doel van die Kommandokorps in elke distrik is dat mede-lede (blankes) van plaaslike kommando’s mekaar wedersyds sal beskerm. Indien u dan nie lid van die Kommandokorps is nie, en ook nie van u plaaslike kommando nie, sal u NIE deur mede-lede beskerm word nie. Dan moet u maar die polisie, buurtwag, plotwag ens. kontak na ‘n aanval op u en u gesin. Kommandolede word ook gereeld opgelei in Weerbaarheidsopleiding ten einde hulself en hul gesinne/families te beskerm. DIE AANVALLER MOET DEUR DIE VERWEERDER GEKEER WORD OF ONTMOEDIG WORD. ONTHOU: NIE DIE POLISIE, NIE DIE WEERMAG, NIE ‘N SEKURITEITSMAATSKAPPY, PLOTWAG, BUURTWAG OF PLAASWAG KAN OOIT VINNIG GENOEG WEES OM DIE AANVAL OP U EN U GESIN AF TE WEER NIE! NET USELF KAN DIE AANVAL AFWEER MITS U DIE REGTE OPLEIDING DAARVOOR ONTVANG HET EN DIT GEE DIE KOMMANDOKORPS.

So doen nou aansoek vir lidmaatskap.

Lidmaatskap beloop maar R50 ‘n Maand.

Kyk onder die knoppies vir al die vorms wat jy sal benodig.