Help AWB-Brig. P.W. Nel (Boere krygsgevangene) PDF Afdruk E-pos
Vrydag, 03 Junie 2011 14:39

Free Boer patriotsOns het bietjie fondse nodig vir AWB-Brigadier P.W. Nel wat tans nog ‘n Boere krygsgevangene is in Zonderwater. Selfs world call lugtyd help sodat hy darem sy geliefdes vanuit die gevangenis kan skakel.

Account holder: Rooigrondbewaringsfonds
Account nr. 4072333273
Bank: Absa Bank, Ventersdorp
Swift Code: ABSA ZAJJ
Please mention “P.W. Nel”.