"Hierdie land is ons land." Dit was nog nooit net ons land nie - Piet Rudolph PDF Afdruk E-pos

ZAR - OVS

Die mites wat oor die Boeresaak opgedis word: Mite 1, “Hierdie land is ons land.” Dit was nog nooit net ons land nie. Ons het die Boere-Republieke gehad. Van 1961 tot 1994, die veelrassige Republiek van Suid-Afrika wat die Afrikaners probeer beheer het en gelos het soos ‘n warmpatat.