Om wit te wees maak nie van ons 'n volk nie - Piet Rudolph PDF Afdruk E-pos

Kaalvoet VrouMite Nr 2- Omdat ons wit is, is ons geregtig op grondgebied. Feit is as witman is ons op niks geregtig nie. Om wit te wees maak nie van ons 'n volk nie. Ons is nou 'n etniese minderheid" binne hierdie demokratiese opset" sonder grond van ons eie en onderworpe aan die stem van die swart meerderheid. Daarom moet ons ons grond herstel.