Leiers en Bewegings - Piet Rudolph PDF Afdruk E-pos
Saterdag, 16 Julie 2011 21:57

BoereOm ons wemel dit van leiers en organisasies. Dit is goed so. Solank dit uit die volk vir die volk is. Hedendaagse leiers en instansies wil vir die volk sê wat hy moet doen. Daarom werk nie een nie. Die volk moet eers bymekaar gemaak word rondom twee beginsels- Vryheid en grondgebied. Solank daar hieroor veskil word, sal ons nie vry word nie en kan ons nie ‘n volk wees nie!!