Mediakonferensie - Gustav Müller PDF Afdruk E-pos
Maandag, 08 Augustus 2011 13:36

Published 7 August 2011, By Gustav Müller [suidlanders.co.za]

Suidlanders, Kommando-Korps en die AWB sal binne enkele weke ‘n mediakonferensie hou waar amptelike aankondigings gemaak sal word rondom die samesprekings wat gehou is op Saterdag! Sodra daar `n datum in die verband gereël is, sal ons dit vir u op die web deurgee!

Graag wil ek vir almal wat die samesprekings tussen die Suidlanders, Kommando-Korps en die AWB aan ons Hemelse Vader opgedra het hartlik bedank! Daar was ongetwyfeld ‘n samehorigheidsgevoel, maar voordat ek die aap uit die mou laat, kom ons wag vir die mediakonferensie?!

Gustav.