Wie is volk en wie nie - Piet Rudolph PDF Afdruk E-pos
Maandag, 29 Augustus 2011 20:30

Boere RepubliekeDie aanspraak op grondgebied in Suid-Afrika van die Boerevolk en Afrikaners, is uiteenlopend van aard en word aangevuur deur die begrip van wie is volk en wie nie, en of 'n volk kan bestaan sonder grondgebied van sy eie. In elk geval is die daargestelde ideale almal ewe moeilik om te bereik. Daar is nie kitsoplossings nie. Die herstel van die Boere Republieke is die maklikste van die moeilikes. Piet Rudolph