Wat beteken vryheid? Piet Rudolph PDF Afdruk E-pos
Donderdag, 08 September 2011 21:01

VegkopOns gaan niks reg kry as ons nie leer om saam te staan rondom om die beginsels van Vryheid en Trou nie. Wie vry wil wees moet eers uitvind wat beteken vryheid. Wie trou wil wees, bewys dit met sy lewe. Hulle wat oorwinning soek,sal oorwinning kry binne die waarheid van wie ons is en wat ons is. Lank leef die Boerevolk. Piet Rudolph (8/9/2011)