Vryheid en Boere-republieke - Piet Rudolph PDF Afdruk E-pos
Dinsdag, 18 Oktober 2011 15:06

Boerestaat'n Volkstaat is die verbeeldingsvlug van mense wat hulle volk se geskiedenis nie ken nie. Strooihalms gaan ons nie help nie. Vryheid en die herstel van die Boere-republieke is sinoniem en onveranderlik. Laat diegene wat Noord-Kaap toe wil vlug, dit doen. Dit is net so min 'n oplossing as wat die uitwyk na Argentiniƫ, na die Engelse Oorlog 'n oplossing was. Daardie mense het as Boere verdwyn. Wil u in die Noord-Kaap die Kleurlinge gaan versterk? Wat ons s'n was bly ons s'n. Niks meer en niks minder! P.J.R. 17/10/2011.