Uniegebou 27 Oktober - Boere-Republikeine PDF Afdruk E-pos
Dinsdag, 25 Oktober 2011 15:35

Swart rassismeDit is verraderlik vir enigiemand wat op grond van sy eie subjektiewe waarnemings, mense aan te moedig om niks te doen nie. Die gedeelte rondom die Uniegebou is digbewoon met oumense, jong dames en jongmense wat weerloos staan. As hierdie gepeupel voor die Uniegebou uitkamp vir 'n paar dae, dan gaan daar moeilikheid kom. My advies is om nie te wag dat u eers daar vasgekeer is nie, maar om betyds voorsorgmaatreëls te tref! Wat u ookal as voorsorg beskou. Dit waarmee die swart rewolusionere nou besig is, is iets nuuts- dit is nie 'n gewone staking of 'n magspel tussen potentate nie. Dit is 'n gevaarlike situasie. Ek bid u sterkte toe! Piet Rudolph 25/10/2011