So kom ons U loof en prys - Boere-Republikeine PDF Afdruk E-pos
Vrydag, 28 Oktober 2011 17:26

YAHWEH- Almagtige, Oppermagtige Hemelse Vader, U wat die benoudheid van ons harte ken en die haglike omstandighede waarin ons volk ons bevind, voor u buig ons laag en saam met die psalmdigter bring ons U lof en eer. " Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. Ek sal tot U sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou." So kom ons U loof en prys- Amein.