Hartbeespoort - Suidlanders PDF Afdruk E-pos
Dinsdag, 01 November 2011 01:09

(from Suidlanders website)
Posted on October 31, 2011 by Coenie

Suidlander personeel het om middernag aan bestuur gerapporteer dat ongeveer 200 oproeriges in Hartbeespoort bymekaargekom het. Daar is tans (00H40) ongeveer 500, en busse vanaf Johannesburg is ook op pad na Hartbeespoort. Ons het reeds n paar personeellede wat die situasie dophou. As u in die omgewing is, bly kalm, bly in u huis, en moenie aandag trek nie. Moet ook nie paniek sms’e uitstuur nie. Hou ons op hoogte deur die noodnommer (07288061550) te skakel.