Ons is of Boere of Afrikaners. Ons kan nie altwee wees nie! - Boere-Republikeine PDF Afdruk E-pos
Dinsdag, 01 November 2011 23:45

Stop VVKEnige een wat verkondig dat Boere-Afrikaners 'n volk is, soos wat die VVK met sy nuutste foefie probeer, het 'n goeie verbeelding! Die "Boere-Afrikaner" is niks anders as 'n Siamese gedrog nie; twee koppe met een lyf- as iets seerkry, gaan alles dood! Waarom probeer u van ons 'n gedrog maak? Ons is of Boere of Afrikaners. Ons kan nie altwee wees nie! (Piet Rudolph. 1 November 2011)