“Genoeg is genoeg.” - Boere-Republikeine PDF Afdruk E-pos
Woensdag, 30 November 2011 09:23

ZAR OVSHierdie noodkreet word alhoemeer gehoor. 'n luidklinkende simbaal. Die boodskap dat die reën oppad is wanneer ons die wind snuif en ons oë na Bo opslaan. Maar helaas, niks gaan gebeur as ons Volk nie wakker word en nie wil opstaan nie!
Een swaeltjie maaK NIE SOMER NIE!
Die volk wat treur wag vir Andries Pretorius. Maar sonder 'n Gelofte was hy niks. En sonder hulle wat biddend van die grond af opgestaan het en die gewere begin laai het, was ons niks. Ons volk moet in beweging kom. Die volk moet sê "genoeg is genoeg." Voor dit, niks!!!!