Ons erfenis is ons erns! Boere-Republikeine PDF Afdruk E-pos
Sondag, 04 Desember 2011 14:27

Balmoral konsentrasiekamp

KONSENTRASIEKAMPKERKHOWE Ons is van plan om volgende jaar klem te plaas op die 27 000 sterftes van Boerekinders en -vrouens wat in die ENGELSE KONSENTRASIEKAMPE in die ANGLO-BOEREOORLOG om die lewe gebring is. Ons wil ook op Boere-gedenkdae kransies op hulle grafte gaan lĂȘ. Fase nr 1 is die kampe in Transvaal by Balmoral, Barberton, Belfast, Heidelberg, Irene, Johannesburg, Klerksdorp, Krugersdorp, Meintjieskop, Middelburg, Nylstroom, Standerton, Van der Hoversdrift, Vereeniging, Volksrust. Die Vrystaat en ander plekke sal ons as fase twee hanteer. Graag wil ons kontak opneem met Boere en Boergesindes wat op bogenoemde plekke of daarnaby bly. Help asseblief. ONS ERFENIS IS ONS ERNS!!! (Piet Rudolph e/pos piet.rudolph@gmail.com)