Saamstaan - Piet Rudolph PDF Afdruk E-pos
Maandag, 26 Desember 2011 11:15

Boerevolk - Eendrag maak magOns hoef oor niks anders saam te staan nie, want die idee is vir sommige van ons te groot. Maar iets waaroor ons gedwing gaan word om saam te staan en iets aan te doen, is die moorde op ons mense omdat hulle wit is Die Bolsjewiste gaan niks daaraan doen nie en hulle klap hande omdat ons niks kan doen nie!!!! (PJR)