Nuwe yaar 2012 - Piet Rudolph PDF Afdruk E-pos
Sondag, 01 Januarie 2012 02:34

NUWE JAAR 2012

Ons is Boere-Republikeine'n Nuwejaarswens aan al die verdrukte en vertrapte Witmense. Ons probleme word 18 jaar oud en steeds is daar geen sigbare uitkoms nie. Goeie wense sonder inhoud, is fluistering in die wind. Dit is die skamele vertroosting soos "spoegaansmeer' op die seerkry van 'n kind! So kan ons ook nie aangaan nie!

In 2011 het ons die toets van saamstaan gedop. Mag dit dan ons voorneme wees om in 2012 daardie toets met vlieënde vaandels te slaag. Om dit reg te kry moet elkeen van ons se voorneme vir die nuwejaar wees: Eendrag maak mag. Dit begin by ons! Kom ons vat hande en maak die verskil in 2012. Ons het die wonderlike geleentheid om rondom die rassemoorde en aanvalle op ons Witmense, 'n eendragtigheid te bou, soos wat daar nog nie in hierdie land ervaar is nie. Word deel!

- Piet Rudolph - Ou jaar 2011. [2011-12-31]