Moord is moord - Boere-Republikeine PDF Afdruk E-pos
Woensdag, 04 Januarie 2012 17:06

MOORD IS MOORD

Willemien PotgieterEugene Terre'BlancheDaarteen kan 'n mense sekerlik nie argumenteer nie. Wanneer witmense egter vermoor en vermink word en die slagoffers van rasse-aanvalle word, is dit nie meer net moord nie maar 'n koelbloedige slagting van oud en jonk. man, vrou en kind. Dan is dit nie net moord nie. DAN WORD DIT VOLKSMOORD.

Vandag wil ons hulde bring aan rasgenote en volksgenote wat op hiedie wyse hulle lewens verloor het. Ons laat niemand uit nie, maar ons dink veral aan klein Willemientjie Potgieter en aan Eugene Terre'Blanche. Twee gevalle wat erg genoeg was om die hele Witbevolking in opstand te bring.

Dit is hierdie jaar ons doel om so 'n opstand te organiseer. Daartoe roep ons elke regggeaarde Witman- Afrikaner of Boer om hierby betrokke te raak. ONS sal aanhou totdat dit stop! "You have nothing to loose but your chains."