Die aanslag teen die Witman gaan onverpoosd voort - Piet Rudolph PDF Afdruk E-pos
Maandag, 23 Januarie 2012 15:43

Wit kruisies

Dié jaar het sy loop geneem en soos 'n tol garing wentel hy ook af tot by sy eindpunt.

Die aanslag teen die Witman gaan onverpoosd voort en ons is die enigste wat iets hieraan kan doen, mits ons die wil het. Verdeeld en gefragmenteer in ons sieninge, gaan ons niks regkry nie. Ook hierdie jaar sal ons knegte bly as ons nie kan leer om saam te staan nie. Wat van ons en ons kinders sal word, lê in ons hande. Ons word uitgemoor omdat ons wit is. Omdat ons wit is sal ons moet leer om saam te staan. Nie die buiteland of enige organisasie daarbuite kan die aanslag teen ons keer nie, ons moet dit self doen. Die vraag is wil ons (Piet Rudolph)