Volksmoord - Piet Rudolph PDF Afdruk E-pos
Donderdag, 16 Februarie 2012 13:46

VOLKSMOORD

Is dit ons erns om hieraan iets te doen of is dit ook maar net iets om eggo's mee te streel? As ons nie kan saamstaan nie, is ons verdeedheid 'n teken vir die vyand om voort te gaan want dan weet hulle ons is tot niks in staat nie. Hou op gorrel en begin borrel! (Piet Rudolph)