Die regering word van aandadigheid - Boere-Republikeine PDF Afdruk E-pos
Dinsdag, 21 Februarie 2012 09:16

Ons is Boere-RepublikeineVanmiddag [20 Feb 2012], 'n berig dat 'n mnr Hall en sy gade op hulle plaas in die Wes-Transvaal, deur 5 swartes met vuurwapens aangeval is. Mnr Hall is doodgeskiet en sy vrou erg aangerand. Nog niemand is gearresteer nie. Die regering word van aandadigheid aan hierdie tipe misdade beskuldig omdat dit ooglopend nie as prioriteitmisdaad beskou word nie.

Dit moet aanvaarword dat AS die regering nie sy plig wil ...nakom nie, ons verplig sal word om terug te slaan. In die proses gaan onskuldige mense seerkry. Dit sal die vonk by die kruitvat van rasse-oorlog wees. Dit sal egter vierkantig op die skouers van die regering rus.

Daar is 'n Hoƫrhof-bevel teen die sing van die "Skiet die Boer-liedjie." Na verneem word het mnr Zuma dit by die ANC se verjaardag in Bloemfontein gesing. Ons wag nog vir optrede!!!!! (PJR)