Vyande in ons Volk se midde - Boere-Republikeine PDF Afdruk E-pos
Maandag, 27 Februarie 2012 21:28

Vyande in ons Volk se midde!

Vlae

Hier is baie instansies onder ons wat die indruk laat dat hulle die saak VAN DIE WITMAN GOEDGESIND IS EN VIR DIE VOLKSAAK WERK. Sulke organisasies skep die indruk dat hulle binne die stelsel werk om iets vir die sogenaamde Afrikaner TE beteken. Gelukkig wil hulle van Boere niks weet nie. Daaris ander, maar die Vokaalste is Afriforum en Solidariteit wat nou ook Radio Pretoria ingesluk het. Hierdie is gevaarlike organisasies wat met daardie benadering uit die pad gevee gaan word OMDAT HULLE UITEINDELIK NIKS VIR DIE VRYHEIDSTRYD SAL BETEKEN NIE! (PJR)