Vierkleur vryheidsvlag van ons vadere! - Boere-Republikeine PDF Afdruk E-pos
Sondag, 11 Maart 2012 21:36

Vierkleur vryheidsvlag van ons vadere!Sedert die Engelse Oorlog van 1899-1902, is daar 'n veldtog aan die gang om die Boerevolk te vernietig; uit die Kaapse Afrikanergeledere met hulle kompromispolitiek van oorgee, toegee en weggee; die ANC-SAKP- aanslag van rassehaat en Volksmoord teen die Blankesen nou.... uit eie geledere, diegene wat probeer voorgee dat wat ons het, die beste is wat ons kan kry! Hieraan neem die vyande van die Boerevolk, hartlik deel en kom die aanslag uit misvormde Afrikaner-organisasies, kerklike instansies, paaiers en possiesoekers.
Laat ons kennis neem daarvan, maar laat ons ook kennis gee dat ons nie verewig slawe sal bly nie en dat ons vlag- die Vierkleur weer oor ons as 'n vrye volk sal wapper. Maak die volk bymekaar- Ons gaan weer 'n Bloedrivier tegemoet!