Saamstaan of saamsterf? Boere-Republikeine PDF Afdruk E-pos
Donderdag, 15 Maart 2012 14:03

SAAMSTAAN OF SAAMSTERF?

Wit volksmoordSo verdeeld of willoos is ons dat die Wit bevolking nie eers kan saamstaan oor aanslag van die barbaarse rassemoorde op ons eie mense nie.
"Wanneer gaan dit ophou?" is die vraag wat tot vervelens gevra word. Die antwoord is heeleenvoudig. Wanneer ons bymekaar kom en besluit om saam te staan en iets DAARAAN te doen. Dit is die een terrein waar ons nie veronderstel is om verdeeld te wees nie. Waar ons behoort saam te staan.
Wat kan die rede dan wees? WILLOOSHEID EN BETERWEET! BETAAL DAN DIE PRYS.
OF AS U BEREID IS OM NET daaraan iets te doen, kontak my. Hou maar die praatjies van SKIET vir uself. Ons het nie die mense nie en op daardie punt is ons nog groter verdeeld.
Sekretariaat teen Volksmoord- e/pos piet.rudolph@gmail.com