Rassemoorde - Aanslag teen die witman - Boere-Republikeiene PDF Afdruk E-pos
Dinsdag, 27 Maart 2012 10:03

Rassemoorde - Aanslag teen die witman

Die daaglikse aanrandings en moord op die witmense in die land, herinner sterk aan die Mau Mau van Kenia. Daar is ook 'n terreurstryd teen die witman gevoer met die doel om hom uit Kenia te kry. Vir dekades lank het Jomo Kenyatta en Indiër-kommuniste 'n total skrikbewind gevoer, nie net teen die wittes nie maar ook met intimidasie teen die swart bevolking. Kenyatta het sy stormtroepe ede laat sweer oor hoe en wat hulle moes doen. In die verslag van die Brits Owerheid,oor die bedreiging van die Mau Mau, getitel( Historical Survey Mau Mau- Colony and Protectorate of Kenya- The origins and Growth of Mau Mau- An Historical Survey-p166) die volgende oor die eed;

"9 Oathing on theslines continued apace untill May 1952, when a more sinister development in the oath itself came to the notice of the administration and police. In this, the second oath, the person to whom it was administered had to promise:-

(a) If I am sent to bring in the head of an enemy or European, and I fail to do so, may this oath kill me.

(b) If I fail to steal anything from a European, may this oath kill me.

(c) If I know of an enemy in our organisation, and fail to report it to my leader, may this oath kill me.

(d) If I am ever sent by my leader to do somethig big for the House of Kikuyu, and I refuse, may this oath kill me.

(e) If I refuse to help in driving the Europeans from this country, may this oath kill me.

(f) If I worship any leader but Jomo Keyatta, may this oath kill me."

Uit die voorafgaande is dit duidlik hoe solidariteit en eengesindheid verkry kan word teen die wit teiken. Soos wat Winnie Mandela gesê oor vuurhoutjies en "necklaces" waarmee die land bevry sou word. Ons glo dat dit ook 'n goeie aanduiding is in watter mate swart werknemers vertrou kan word en hoe vatbaar hulle vir intimidasie is. Piet Rudolph (26/3/2012)