27 Mei 2012 - Piet Rudolph PDF Afdruk E-pos
Maandag, 28 Mei 2012 17:07

DANKIE BOERE

vir die uitgesoekte klompie volksgnote wat gister by Balmoral, Heidelberg, Klerksdorp en Krugersdorp saamgetrek het om kranse te lê en hulde te bring aan daardie vrouens en kinders wat so 'n afgryslike prys betaal het vir ons vryheid wat hulle nie gesien en ons beskore was nie. Ons, klein in getal en geringstes onder die geringes sal daardie opofferings nie vergeet nie.

'n Volk se ruggraat lê nie in getalle nie maar in die kwaliteit van sy vryheidsdrang. Nogmaals dankie. Piet Rudolph (28/5/2012)