Kinders in nood (KIN)! - Orde Boerevolk PDF Afdruk E-pos
Woensdag, 25 Julie 2012 20:48

Kinders in nood (KIN)!

Ons Boerevolk praat te veel en doen te min!

Rondom ons kry ons daagliks die bewyse van ons volk se verval. Dit tewyte aan die oorgawe vanaf 1994. Ook die goedgelowigheid dat die ANC- meerderheid 'n nuwe regering, en dus ook ons regering is! Ons volksgenote het weerloos, werkloos en dakloos geraak en 'n groot aantal is besig om met rasseskrede in absolute armoede te verval.... Daarmee die gepaardgaande oorgawe aan drank en verslawing. Wie hier onder ly is brose, onskuldige jong kindertjies, wat deur die magte buite hulle beheer, oor die afgrond gestoot word.

As ons nie die morele en maatskaplike verval van ons kinders- die bousteen van ons toekoms- gaan keer nie, kan ons net sowel nou ophou om te bestaan.

Ons is opsoek na goedgesind en reggeaarde Witmense wat kreeftegang wil keer en stopsit. Aanvaar ook maar dat 'n groot aantal ouers nie in staat is om die verval te keer nie en oorgee aan Godswater oor Godsakker. Dankie aan diegene wat reeds aktief besig is om die opheffing te bestuur. Dit moet egter 'n volksaak word. Daarom soek ons hulp.

Ek wil betrokke wees.

NAAM...........................VAN................................

ADRES.............................TEL NR..........................

E/POSADRES......................

- Piet Rudolph - Orde Boerevolk - 25/7/2012