Boervolk Radio 25 Aug 2012 |
|
|
|
Dinsdag, 21 Augustus 2012 23:55 |
Boervolk Radio het begin om Sondagaande tussen 8 en 9 nm SA tyd 'n gesels program aan te bied, julle kan inskakel en deelneem. Skakel ons met gewone telefoon of met Skype.
Ons het telefoon nommers in verskillende lande waarna u kan bel teen lokale oproep kostes, of u kan Skype aflaai en daarmee gratis bel van PC na PC.
http://www.skype.com/intl/en-us/home
Sien hierdie webblad van ons vir meer inligting, of skryf aan ons, e-pos adresse ook op die blad.
http://www.boervolkradio.co.za/kontakons.php
|