Adriaan van Wyk kry borg-goddank – Orde Boerevolk PDF Afdruk E-pos
Dinsdag, 28 Augustus 2012 14:29

ADRIAAN VAN WYK KRY BORG-GODDANK

Adriaan van Wyk, 2003Baie geluk Adriaan, aan jou en jou brawe vrou wat deur dik en dun by jou gestaan het en die woeste winde wat oor julle gegaan het, so blymoedig trotseer het. Ook aan jou prokureur, Daan Mostert wat so hard baklei het.

Dit is nog te vroeg om 'n behoorlike waardering te maak wat die borg op hiedie laat tydstip, beteken. Dit daar gelaat. Jy is buite en vir ons hoopvolles beteken dit baie. Dit is ons bede dat die Regverdigheid, oor julle almal sal skyn. Piet Rudolph - Orde Boerevolk - 28/8/2012