8 September, 2012 - Konferensie oor Boer-armoede (Pretoria) PDF Afdruk E-pos
Vrydag, 07 September 2012 15:37

KONFERENSIE WERKSWINKEL OOR BOERARMOEDE EN KINDERS IN NOOD

8 SEPTEMBER 2012 OM 09:45 VIR 10:00
Te Wintersnes Pretoria-Noord

ONS MOET IETS HIERAAN DOEN! Hierdie konferensie is vir diegene wat verstaan dat ons oornag knegte in ons eie, vaderland geword het. Wat verstaan dat die aanslag om ons uit te wis, gemik is teen die blankes. Wat verstaan dat die buite wereld en die swart regering nie iets aan ons saligheid gaan doen nie en wat verstaan dat ons op ons eie saligheid aangewese is. Nou soek ons na LEIERS wat weet dat ons, ons lotgevalle in ons eie hande moet neem. KOM leiers van more ons wag op julle!

Navrae : Piet Rudolph
072 4193516


Marius Harding
072 7263920