Suidlanders se planne sal die Revolusie stook - Lets Pretorius PDF Afdruk E-pos
Saterdag, 13 Oktober 2012 11:37

Uhuru

Suidlanders se planne sal die Revolusie stook.
by Lets Pretorius from Boerevryheid Forum

Gepubliseer op 11 Oct 2012 23:25

Redaksioneel


Suidlanders se planne sal die Revolusie stook.

Almal is al moeg vir wolf-wolf geskreeuery. Die Liberale media spot gereeld met die "regses" wat blikkies bymekaar maak en in loopgrawe gaan le en wag op "die nag van die lang messe" en op Mandela se dood.
Dis eintlik jammer dat mens gekondisioneer word daaroor want die bedreiging word al meer wesentlik en n realiteit.
My kleindogter het gister die volgende Kortboodskap ontvang:

Mensies ekt die broadcast so ontvang asb wees baie versigtig en pas jul self mooi op. Staan op my volk! This comes from a reliable source! I received the following information when I overheard a conversation in the police cells:
They were under the impression that I do not understand zulu and openly explained their plans. It was told by a 29yr old member of "28" (jail gang). Each phase of their plan has been well practised and planned. The operation will be conducted by "28" members who are at large.

Phase 1- frm fri 28/10 everyday between 20:00 and 05h00 they will start committing burglaries in white homes.

Phase 2- they plan to go to black schools to recruit minors to take up arms nd offer them R500 to R1000 or a cellphone for every white they kill, their target is 4000 whites per night nationwide.

Phase 3- armed roberies where whites should be killed.

Phase 4 stimela, rally all mine workers nd striking workers to overthrow the police nd also murder the non south africans from other countries xenophobic murders. They have a plan we did not expect so pls ppl this is dead serious matter so dnt take it lightly!!!

Soortgelyke boodskappe sirkuleer die land.
Party mense vee dit uit en ander skarrel rond.
Party ignoreer dit en ander raak paniekerig.
Wat is die "regte reaksie"?

Die volgende inligting is uit redelik betroubare bronne ontvang:

1. As deel van die sg. Red October Campaign (met die kodenaam Vula 2) word daar op ʼn wye front beplan om 4000 tot 6000 Witmense vanaf 27 Oktober aan te val en te vermoor.
2. Dit sal (so word aanvaar), tot gevolg he deat die Suidlanders oppak en trek!
3. Die ontstellende inligting wat bekom is (en 3/5 betroubaarheid het), is dat van die kaders naby sekere dorpe, die adresse van die Suidlanders op “sy dorp” in hul besit het en die aanvalle juis beplan word om die mense te laat vlug, sodat die “verlate huise", beset kan word, sodra die eienaars hul huise ontruim het.
4. Tydens die verwarring en chaos wat sal ontstaan, word daar blykbaar verder beplan om die eiendom van die “Makwere-kwere" aan te val en hulle te verjaag en te vermoor. (Dit is die skelnaam wat aan die uitlanders -Zimbabwe, Somaliee, Mosambiekers, ens.- gegee is. Dit beteken Miskruier.)


Intussen is die Suidlanders weer besig om saamtrekke en vergaderings te hou. Die boodskap bly steeds: “Maak gereed om na ‘veilige hawens’ te onttrek.”

AANBEVELING:
1. MOENIE VLUG NIE
2. Maak gereed vir anargie en om jou huis te verdedig EN IN STAND TE HOU
(Kos,krag, water,brandstof, medisyne ens.)
3. Koördineer ʼn plan met jou bure.

As jy onnodig beplan verloor jy niks.
Indien jy verkeerd beplan verloor jy alles wat jy agter laat.


Lets Pretorius (Redakteur)