Petisie : Bevry die Boeremag lede in Suid Afrika PDF Afdruk E-pos
Sondag, 14 Oktober 2012 14:54

To: The South African Government.
Die bekendmaking deur 'n voormalige lid van die intelligensiediens dat die sogenaamde Boeremag saak 'n skepping is van die regime se geheimediens, noodsaak die onmiddellike vrylating van die aangehoudenes.

Die feit dat die aangehoudenes afgeluister is tydens aanhouding en tydens gesprekke met hulle regsverteenwoordigers en die feit dat hierdie inligting aan die aanklaer gegee is, maak die hele hofsaak belaglik.

Ons eis dat die aangehoudenes in die naam van geregtigheid onmiddelik vry gelaat word en dat die provokateurs en agente wat by hierdie laakbare dade betrokke was, vervolg moet word vir al die laakbare wandade deur hulle gepleeg.

 

PETITION: Free the Boeremag in South Africa.

 

[Internasionale oproep vir die Boere-gevangenes van die “Boeremag”! (2012)]