Clifton Barnard (Cliffie) - Boer gevangene - vroue en kinders in nood PDF Afdruk E-pos
Woensdag, 17 Oktober 2012 14:00

HULPKREET- VROUE EN KINDERS IN NOOD

MAG HIERDIE HULPKREET VER EN WYD GEHOOR WORD!

Free Cliffie! Free all Boers!

Lorraine Barnard van Uitenhage is die vrou van Cliffie Barnard, 'n stoere AWB en een van die vegters uit die 94-era, wat opgestaan het teen die De Klerk-oorgawe. Hy sit al meer as 15 jaar in die tronk hier in Pretoria. Hy en Lorraine sien mekaar maar min, maar sy staan nog al die jare by Cliffie. Lorraine werk vir 'n karige salaris. Van tyd tot tyd land sy ook in nood as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Dit is nou weer so. Daarom het ons die vrymoedigheid om by ons mense te pleit vir 'n bydrae om haar nood te verlig. As u vir Lorraine kan help, sal dit hoog waardeer word. U kan direk in haar rekening inbetaal. Besonderhede soos volg : L Barnard; Absa Spaar- Uitenhage 9053559724; Takkode 632005.

Help asseblief- Piet Rudolph (17/10/2012)