Die verskil tussen Boer en Afrikaner is wesenlik! - Boere-Republikeine PDF Afdruk E-pos
Dinsdag, 30 Oktober 2012 11:16

DIE VERSKIL TUSSEN BOER EN AFRIKANER IS WESENLIK!

Na aanleiding van 'n plasing op hierdie blad deur nig Mariet Harding, die volgende: Ek stem met jou volmondig saam. Ons as Boerevolkmag in dieselfde land sit saam met Afrikaners, en ons mag dieselfde taal praat as hulle, maar onsa is nie dieselfde nie. Ons Boerevolk wil vryheid hê. Daarvoor moet die twee Boere-republieke herstel word en daarop wil ons totale soewereine onafhanklikheid hê- nie selfbeskikking of 'n lappie grond wat 'n "Volkstaat" onder beheer van iemand anders gaan wees nie! Hoe gouer ons fit besef, hoe gouer kan ons begin bou aan hierdie onsterflike ideaal van 'n Vrye Borevolk in ons eie gebied omdat "ons geen slawe kan wees nie".

Boerestaat