Geloftedag 2012, Balmoral PDF Afdruk E-pos
Dinsdag, 06 November 2012 22:28

Ons is Boere-RepublikeineGeloftedag Balmoral-konsentrasiekampkerkhof, 16 Desember, om 11 00. Ook 'n kranslegging op die grafte van die boerevroue en kinders. Net Vrystaatse- en Transvaalse Vierkleure, asb. Piet Rudolph - sameroeper.