Rewolusie in die Weskaap - Boere-Republikeine PDF Afdruk E-pos
Donderdag, 15 November 2012 22:00

Swellendam, Oktober 2012

(H.N. H)- Wat meer is die gebeure daar, is deel van die rewolusie en daarop gemik om veral die Weskaap, waar die liberale en Bolsjewistiese meeloper, Helen Zille, sogenaamd in beheer is, onregeerbaar(baar) te maak. Presies net so as met Mangope in Bophutatswana.

Dit sal nie in die Weskaap bly nie, maar vir nou is dit hulle probleem. Die oorgrote meerderheid van daardie Afrikaners het ja gestem. Hulle is DA en moet hulle eie probleme oplos. Vir hulle gaan die vryheidstryd oor die prys van tafeldruiwe en dop.

Diegene wat hier plaaslik bepleit dat ons daar moet gaan help, herhaal die fout van die verlede. Dit gee 'n goeie idee oor hulle politiek insig en hulle sal net daar weggejaag word soos met die AWB gebeur het in Mafekeng.

Behalwe Marius Fransman, is die ander Kommuniste maar bra stil. Wonder waarom? (Piet Rudolph)

Laas Opdateer op Donderdag, 15 November 2012 22:20