Gedenklesing - E.N. Terre'blanche, 27 Januarie 2013 - Ventersdorp PDF Afdruk E-pos
Maandag, 14 Januarie 2013 15:34

Gedenklesing - E.N. Terre'blanche, 27 Januarie 2013 - Ventersdorp

27 Jan 2013, Ventersdorp

Eugene Terre'Blanche 1993-1994MAN EN STANDPUNT- ons is in die proses om reëlings te finaliseer rondom die gedenklesing ter huldiging van hierdie patriot. Alle Boer-patriotte is welkom en insetsels wat u wens te lewer, is meer as welkom. Geliewe darrop te let dat dit nie 'n AWB-byeenkoms is nie, maar vir al diegene wat Eugene se standpunt gedeel het. Inligting persoonlik ontvang van mnr Steyn van Ronge is dat die AWB ook 'n byeenkoms reël vir April 2013. Hiervoor het die AWB ons heelhartige steun.

VIR VRYHEID EN VIR REG

Piet Rudolph, sameroeper