Eugene Terre'Blanche 2015 - In memoriam PDF Afdruk E-pos
Vrydag, 03 April 2015 11:21

 

Eugene Terre'Blanche. Kempton Park, 16 December 1992

Vandag, 5 jaar gelede is Eugene Terre'Blanche uit ons midde weggeruk. Vir patriotte en aktiviste betrokke by die Vryheidstryd was dit 'n swaarslag.
Rus in Vrede, kameraad. Jou stryd duur voort!
Piet Rudolph 'n Boere-Republikein.

Ons bring hulde, Terre’Blanche - Piet Rudolph [2011]

Eugene Terre'Blanche. Schweizer-Reneke, 7 Augustus 1993