Boervolk Radio, 5 Mei 2013 PDF Afdruk E-pos
Vrydag, 03 Mei 2013 18:04

 

Vanaf "propatria" (Borevryheid forum)

Boervolk RadioKomende Sondag aand gaan daar weer n lewendige uitsending wees waar ons Boeresake bespreek, skakel gerus is en maak ook gebruik van die klets fasiliteit wat wanneer daar uitgesaai word direk boodskappe aan die omroeper gestuur word, jy hoef dus nie in te bel om deel te neem nie.

Groete