Boerestaat, deur Robert van Tonder – Die boek PDF Afdruk E-pos
Vrydag, 10 Februarie 2012 07:07

 

Boerestaat, deur Robert van Tonder

Die Boek “Boerestaat” geskryf deur Robert van Tonder in 1977 het gelei tot baie Boere se herlewing van hul ware identiteit wat feitlik uitgewis was deur die Engelse en die Internationale kapitaliste in 1902.

Volkstaat.org is besig om hierdie boek om te skakel in n formaat dat dit vir almal beskikbaar is op die internet. Die oorspronkllike uitgewer sou nie n probleem gehad het nie.

The book “Boerestaat” of Rober van Tonder is the intellectual property of the Borestaat Party.

 

Boek: Boerestaat, deur Robert van Tonder
(Tiende druk)