Boervolk Radio, 26 Mei 2013 PDF Afdruk E-pos
Vrydag, 24 Mei 2013 07:07

 

Boervolk Radio

Konsentrasiekamp Briewe

Lewendige uitsending - luister of neem deel per foon of kletsblad

Sondagaand 26 Mei om 21h00 (9nm SA tyd) tydens ons lewendige gesels program op Boervolk Radio sal Bernard du Plessis by ons aansluit om te gesels oor sy lewenslange versameling van briewe uit die Boere-oorlog vanuit konsentrasiekampe en vanaf die eilande waar die Boere gevangenisse aangehou was.

Vertel gerus u vriende.

U sal ook kan inskakel per telefoon, ons het telefoon nommers wêreldwyd met net die koste tot die naaste nommer aan u vir u sak, of skakel ons met Skype-foon ( boervolkradio ), ook is daar 'n KLETS skakel op die boonste kieslys waarmee u per teks kan skryf en ons sal in ateljee dit kan volg en kommentaar lewer op u skrywe.

Dankie

BG

Theuns Cloete

Boervolk Radio
Transvaalse Separatiste

alleen oppi internet, gaan na die LUISTER blad, sien ook ons KONTAK ONS Bladsy www.boervolkradio.co.za/kontakons.php