Vierkleur - Boere-Republikeine PDF Afdruk E-pos
Saterdag, 01 Junie 2013 10:00

 

VERSPREIDING VAN VRYHEIDSVLAE

VierkleurGoeie kwaliteit en handgemaak deur 'n Boerevrou!

Vierkleurvlae:

Vierkleur vlag groottes/pryse:
1. 23x16 cm R35 (mini)
2. 47x30 cm R60 (klein)
3. 60x95 cm R95 (medium)
4. 88x150 cm R160 (groot std)

Posgeld R 25 landwyd ekstra.

Vrystaatse vlae per kwotasie. Ons is steeds opsoek na Vrystaters wat wil help met die maak van hulle vlag.

Boere-Republikeine sal die verspreiding waarneem. Plaas u bestellings by Piet Rudolph.