JP Meyer 16-09-1949 - 21-06-2013 PDF Afdruk E-pos
Vrydag, 21 Junie 2013 09:13

 

ONS BRING HULDE: Jp MEYER 16/09/49-21/06/2013

J.P. Meyer

My dierbare vriend en lojale kameraad, Jp, is vanoggend om 05:20 te Alberton oorlede. Rus in vrede, my liewe vriend. Jou stryd is verby.

Jy was lojaal teenoor jou volk. Jy het stryd geken en was bereid om jou kant te bring. Selfs in die tronk te gaan sit vir dit waaraan jy geglo het.

Ons meelewing gaan uit na sy gesin en famillie en veral aan Klarina wat hom so getrou bygestaan het veral in die laaste twee weke wat sy tussen Alberton en Ventersdorp gependel het. Klarina, jy is 'n Boervrou uit een stuk.

Piet Rudolph