Begrafnisreëlings JP Meyer, 27 Jun 2013 PDF Afdruk E-pos
Maandag, 24 Junie 2013 10:01

 

BEGRAFNISREëLINGS; Jp MEYER: POTCHEFSTROOM, DONDERDAG, 27 JUNIE 2013 0M 12 UUR.

JP Meyer met Eugene Terre'Blanche

Ons gaan eerskomende Donderdag om 11 45 uur afskeid neem van Jp.

Die totale verrigtinge gaan plaasvind by die begraafplaas. Daar sal na die teraardbestelling verversings wees.

Die begraafplaas is in Readlaan, Potchefstroom.

Ko-ordinate is:
S26,42, 52.0338
E27, 4,30.3528 0f

-26.714454
27.075098

Bedankings sal by die graf gedoen word.

Piet Rudolph - namens Klarina en die familie.